2011-02-18 14:15:28 - by Johan du Toit

Our little Lusahn Bull Terrier bitch, Milo, has now reached the lovely age of 15 months. Raising her was a highly emotional but also joyous time for us. The heartache came when she tore a right rear ligament at only 3 months old, slipping on the three wet tile steps down to the lounge (playing with the cats!). So violent was this tear that we had to have a pin inserted at the Panorama Vet Specialists. The joy came when her character started to develop. We quickly discovered that Bullies require a lot of gentle care when young, as they develop muscle so fast that the elgs fall behind.

During this period, we discovered that Bullies need special food. If you provide the wrong food, they will show it within a week to 10 days. We have honestly tried just about every brand name available. Some provided skin irritation, others Milo would be reluctant to eat. We also started educating ourselves by reading the writing on the packaging, but found that notwithstanding all the commercial jargon and claims, most of the pellets available were laced with wheat, which just serves to make bigger land mines. At least none of the unsuitable pellets were wasted, as our nanny also has an African (now rdog at her home in Kyalitsha, so this has been a good resource to keep him fed.

Ons het vinnig agtergekom dat Bull Terriers nie sommer enige kos moet kry nie.
Meeste van die beskikbare kos soorte het baie graan inhoud, wat nie noodwendig voedsaam is nie.
Ons het ook agtergekom dat baie van die pille 'n uitslag op Milo se wit vel veroorsaak, en het Dan maar weereens oorgeslaan, en iets Anders probeer. Na 'n lang gesukkel met al hierdie pille, het ons ook agtergekom dat sy nie juis 'smul' aan die pille nie, maar dat sy dit slegs eet as sy baie honger is. Die uitwerking daarvan is dat die hond aanmekaar by die tafel bedel vir kos of 'snippertjies', wat geen ma op pa kan weerstaan nie. Die resultaat is dat dit 'n hond lewer wat oorgewig is.

Ons het oorgeslaan na Lusahn, en Milo vreet vir die eerste keer 125gm twee keer per dag, en vreet alles op. Die pille is lekker hard, harder as enige van die ander pille op die mark - ons kan getuig dat ons al almal probeer het. Hulle kraak onder haar tande as sy dit verorber, en haar geaardheid het ook sommer verander!

Die verpakking is briljant, aangesien die een van die enigste verpakkings is wat onder vakuum gedoen(vacuum-packed) word. Die probleem met die ander verskaffers is dat hulle pille natuurlik verpak verpak word. As die handelaar waar mens die kos aankoop nie 'n groot omset het nie, veroorsaak dat jy nie 'n vars Pak pille kry nie, omdat die pille reeds oud kan wees voordat jy dit nog aankoop. Indien die handelaar (soos die groot kettingwinkels) groot voorraad in die stoor het, en dit word aangevul, is daar 'n groot moontlikheid dat die pille net Bo-op die bestaande voorraad gepak word. Ek laat my nie vertel dat die 'pakker' al die ou pakke pille eers gaan eenkant toe Pak, en Dan eers die 'nuwe' pille neersit voordat die ou voorraad weer teruggepak word nie. Die ou pille word Dan nog ouer! Maar in die vakuum verpakking, kan dit maar net so Le en wag.

Die enigste negatiewe kommentaar is dat die Lusahn verpakking ongelukkig net in 20Kg eenhede verskaf word, en as die Pak eers oopgemaak is, kan dit nie weer geseel word nie. Dit is jammer, want as mens net een woef het, is die konsumpsie gemiddeld (175gmx2) 350gm/dag, wat beteken dat die 20Kg gaan geleidelik 2 maande in die sak verouder. Baie van die ander verpakkings het herseelbare rits sluiters.

Hier is Milo - kyk hoe se sy "Dankie"!

1 Comment for "TESTIMONIAL"

  1. Big 20 kg bags Big 20 kg bags
    2011-08-03 10:37:27
    Big 20 kg bags

    At one time, another food brand (starts with an "E") had a promotion. When you bought the huge bag of food, you received a plastic trash bin (the lid lifts up and it was pink with the company's log). It happily accommodated the HUGE amount of food. I have used it to store ALL of my dog's food in it. I never had any critters or unwanted rodents in the food at all and it stayed fresh. Try that.

Leave your comment:


Order Lusahn Dog Food

Bitch Ovulation Test Kit

Advertisements

Get Me Home

Helping your loved ones find their way home (www.getmehome.co.za)

Lusahn Adult Dog Food

Quality Food for all your grown Dogs



Advertise | Legal | Contact | © 2012 Lusahn